BEROEP
Benodig n Vryskut Naaldwerkster
• Jy het n passie vir Naaldwerk
• Jy hou daarvan om met Industriële Masjiene te werk
• Hou van Kant werk
• Werk volgens die behoefte van die Maatskappy
• Werk saam met die Ontwerper
• Is hardwerkend en handhaaf hoë Morele Waardes
Stuur vir my n Whatsapp 061 490 5921
Die span wil jou graag ontmoet tydens n Onderhoud sessie
I cannot count my day complete 'Til needle, thread and fabric meet.
ANONYMOUS