Blog

HOW TO CHOOSE THE PERFECT WEDDING DRESS FOR YOUR BODY TYPE.pdf

There are so many wedding dresses to choose from. The Key to getting it right is finding the ideal silhouette for your figure. If you get this right, then dress shopping becomes a dream!
Added: 2019-11-12 15:22

 
Brief aan my Bruid van die Ontwerper Kelsey - 2021-06-17

Toe jy nog jonk was het jy gedroom oor hierdie kosbare dag – maar min het jy geweet dat daar uitdagings is saam met hierdie dag.  Dit tref jou – My Trourok …….  Waar begin ek?   Styl – daar is soveel verskillende opsies- Ball gown, Mermaid, Trumpet, Sheath, A-line, Tea-length, Fit-and –flar... more

Letter to my Bride from the Designer Kelsey - 2021-06-17

  When you were still young you dreamed about this precious day — but little did you know that there are challenges along with this day.  It hits you — My Wedding Dress.......  Where do I begin? Style – there are so many different options- Ball gown, Mermaid, Trumpet, Sheath, A-line, Tea-length, Fit-and-flare,... more

My stukkie wat ek met jou wil deel van die jaar 2020 / My portion I want to share with you from the year 2020 - 2020-12-14

Die maatskappy se boekjaar begin elke Maart en eindig Februarie. Ek en Kelsey was so opgewonde oor n nuwe jaar – ek dink jy weet hoe ons voel.  Dit is mos lekker om uittesien na beter en groter verwagtings.  Ooo wee wat gebeur in Maart maand…. toe kom klop COVID-19 aan elke besigheid, huisgesin en kennisse se deur en skiel... more