Blog


2021-06-17
Brief aan my Bruid van die Ontwerper Kelsey


Toe jy nog jonk was het jy gedroom oor hierdie kosbare dag – maar min het jy geweet dat daar uitdagings is saam met hierdie dag.  Dit tref jou – My Trourok …….  Waar begin ek?

 

Styl – daar is soveel verskillende opsies- Ball gown, Mermaid, Trumpet, Sheath, A-line, Tea-length, Fit-and –flare, Column

Figuur tipe – Hourglass, Round/Apple, Pear, Inverted triangle, Lean Column, Retangle, Petite,  Plus Size (Wie is ek?)

Kleur -  Wit, Off-white, Blush, Mocca, Blue, Black – daar is soveel om van te kies

 

Gun my die geleentheid om jou te help.  Hoe doen ek dit?

Kom maak n afspraak by my.  Jy betaal R280 en wat kry jy daarvoor?

Kennis en Ondervinding wat ek graag met jou wil deel.  Passings van my eie ontwerp (hang af van jou mates) met bg ingedate.  Vakmanskap – sien my eie ontwerp en sien die kwaliteit waarvoor jy betaal.  Tyd – Ek is bereid om n uur aftestaan en met jou te deel wat jy graag wil weet.  Kom verbreed jou kennis met materiaal en lace opsies.  Hou jy van my Trourokke ontwerp – koop jy dit –  Jy kan dit doen  oor n peroide van 8 maande voor jou Trou datum.  Jy is welkom om navraag te doen oor die afbetalingsplan van my maatskappy en ons bied dit vir jou aan, rentevry. 

 

 

Verkies jy om te ontwerp en maak gee ek vir jou 10% afslag om dit vir jou moontlik te maak.

Wat n ongelooflike aanbod en dit vir R280.

Sien baie uit om jou te ontmoet en dat jy my die geleentheid gun om jou droom waar te kan maak

 

Mode Groete

Kelsey