Testimonials

Tania Gilfillan:

Bridesmaids Dresses

Julle was great! Baie dankie vir spoedige en kwaliteit diens! Dit was so lekker om saam jou te werk! Dankie vir jou ekstra moeite met my bruidsmeisie rokke, jy het above-and-beyond gegaan


 

***



Olga Ellis:

Wedding Dress

Die hele proses was vir my uitstekend beplan en hanteer van die eerste ontmoeting af. Als was presies op tyd reg en met soveel hartlikheid gedoen. Mens kon voel dat jy saam mens opgewonde is. Ek het dit ook geniet dat raad gegee was wanneer ek onseker was oor iets. Die rok is so eg aan wie ek is en daarvoor kan ek net dankie sê. Ek sal jou vir enige iemand aanbeveel!

 

Weereens baie dankie.………

 



Salome Eilers:

Wedding Dress

Kelsey, ek wil net graag vir jou en jou ma BAIE dankie sê vir julle wonderlike en goeie diens. Dankie vir die MEESTERSTUK van 'n trourok wat jy vir my gemaak het sodat ek die mooiste bruid kan wees wanneer ek een van die dae trou. Dankie dat julle met elke passing so baie moeite doen met my en al die malles wat saamkom. Ek dank die Here dat julle oor ons pad gekom het want julle is net absoluut AWESOME!!



Marthina Barnard:

Wedding Dress / 2in1

Als was mooi gewees. Ek sal haar by ander aan befeel

 

 

 



Marina van Jaarsveld:

Mother-of-the-Bride 

Wil net se dat ek soveel komlimente met my (jou) rok gekry het. Baie Dankie. 

 

 

 



Trisha Du Plooy:

Wedding Dress

Kelsey het my dogter se rok gemaak. Dit was die mooiste rok ooit. Gaan kyk op #virewigduplooy jy gaan nie beter kry nie. Presies wat sy wou he. !!!

 

 

 



Dalene Meyer:

Mother-of-the-Bride 

Baie Dankie weer vir die 'noodhulp' dit het so mooi gelyk en ek waardeer dit opreg. 




.



Cara Du Preez:

Wedding Dress

Dress flatters my body & is super comfortable. Precisely the boho,vintage looks i was looking for. 
Service also excellent. 



.



Rochelle Kirstein :

Bridesmaids 

Was Great, thank you. 

 

 

 

.



Miranda van Zyl:

Wedding Dress

Trourok is baie mooier as wat ek verwag het. Ontwerp gee n baie mooi prentjie hoe dit gaan lyk, maar kom baie mooier uit in regte lewe.
Vreeslik mooi uit gekom.Bruidsmeisies gaan en doen vreeslik mooi lyk. 



Anelde du Plessis:

WEDDING DRESS

I would like to take the time to thank Theron's Fashion and Bridal Boutique for the excellent service, Kelsey and Thea is two of the most loving caring people I have met in a long time. You can see that Kelsey takes great pride in her work! They always made me feel like I was their only client! With the one on one dress fittings we had was so much fun, and you mad me feel special every time, and I want to thank you from the bottom of my heart, if it wasn't for you I would have never be able to wear my dream wedding dress! I recommend Theron's Fashion and Bridal Boutique to every bride that is looking for a designer to make your dream dress! You will not be disappointed.



Nathea Smit:

Wedding Dress: Off White - Mermaid

Liefste Kelsey baie baie dankie dat jy my droom rok n realiteit gemaak het.
Elke passing was n breeze gewees em het julle my soos n prinses laat voel.
Jy het n ongelooflike talent en mag ons jou trourokke eendag op die
international planke sien.



Anneliese Schuring:

WEDDING DRESS

Net SO baie dankie vir my ongelooflike mooi rok. :)

Ek was gemaklik en mal oor my rok. 

 

 

.



Mathilda Du Preez:

Mother-of-the-Bride 

Dear Kelsey,
Cara and I would like to express our gratitude for making her wedding day extra special. Her wedding gown was designed to fit her figure perfectly and the lace and material were extraordinary. The fact that you had a piece of each framed and that you gave it to her with her final fitting was a surprise and a heart-warming gesture. Herewith our sincere wishes that you have a brilliant future, becoming one of the great South African designers. Regards.
- Pragtige ontwerp en materiaal. Ek sien 'n groot toekoms vir jou Kelsey -



Bianca Rieger:

Wedding Dress

Ek is mal oor my rok. Dit oortref my verwagtinge. 

Baie dankie.

 

 

.





Submit your testimonial


Your Testimonial: *

Your name:

Your email address: