Testimonials

Martie de Kock:

My Trourok:  Dankie Kelsey & Thea vir jul professionaliteit rondom die maak van my trourok. Julle het later soos familie begin voel. Kelsey jy het jouself oortref, my rok is die mooiste mooi en het al my verwagting oortref. Bruide daar buite jy sal nie 'n fout maak om jou rok deur Kelsey van Theron' s Fashion te laat maak dis 'n amazing experience....

 




Michelle Dos Santos:

My Garden Wedding Dress:  Absolutely stunning love the dress so over the moon happy Thank you  - So welcoming and friendly always felt so comfortable

 




Michelle Dos Santos:

My Wedding Dress:  Absolutely stunning love the dress so over the moon happy Thank you 




Zanell Duvenage:

My Matriekafskeid Rok:  Werk is ongelooflik profesioneel.  Kelsey was vriendelik en baie behulpsaam.  Baie tevrede met die rok.  Sal enige tyd weer terugkom

Mother Magda:  Love the experience.  The personal touch was awesome  It was all about the client 




Bernice van den Berg:

Alterasie op My Trourok:  Baie goeie werk en diens  Baie dankie, my dag gered




Jessica van Niekerk:

My Matriekafskeid Rok:   Ek dink my rok lyk onbeskryflik mooi.  Ek is baie gelukkig met my rok




Karmi Visser:

Alterasie op My Trourok:  Kelsey se werk is asemrowend. Ek sal weer-en-weer terug kom. Uitstekende werk/raad en vriendelikheid




Karien Cloete:

My Trourok:  Presies wat ek wou hê!  Gemaklik, beautiful en DIE DETAIL is so netjies MAL daaroor!




Marelize Esterhuyse:

My Matriekafskeid Rok:  Ek LOVE die rok.  Ek hou van die manier hoe die rok my liggaamsbou laat lyk en ek voel baie gemaklik in die rok.  Baie dankie  

Moeder Driekie:  Julle is TOPS!!!  Baie dankie




Mariska Fourie:

My Trourok:  Baie dankie vir my "STUNNING" stylvolle rok!! Mooier as mooi!




Corine Swart:

My Trourok:  Baie dankie My rok lyk presies soos my droom rok moes lyk.  Baie dankie vir al julle moeite dit is amazing!




Lerato Mokautu:

My Matric Farewell Dress:  Thank you so much for all that you have done.  In a few year's time, I get to look back on these precious moments of my matric farewell and be able to smile because of my amazing dress.  This will truly be an unforgettable night for me, I get to look stunning all because of you.  Thanks, Kelsey




Monique van Staden:

My Bruidsmeisies Uitrusting en Japonne:  "Die rokkies is perfek, dit lyk so mooi op elke meisie, ek is baie dankbaar dat ek julle gebruik het die diens is uitstekend en professioneel alles was op tyd en net perfek baie dankie




Carin Truter:

My Moeder van die Bruidegom Uitrusting:   Alles was perfek ek kan Kelsey aanbeveel haar werk is uitstaande 




Chantelle Duvenage:

Alterasie op My Trourok:  Mees wonderlike diens.  Theron's Boutique het professionele en vriendelike diens.  Hulle neem jou idee en skep dit in jou droom.  Die alterasies word perfek vir jou, en dit sonder moeite.  Well done, die trotse & gelukkige bruid. 




Bruchilda Sisusa:

My Wedding Dress Alteration:  The boutique, the environment a place that feels like home.  They definitely live their "why" - Which is transforming Bride to be.  Continue to grow and stay humble to your clients.  What you have here it's only found here at the theron''s.  Serving people with a SMILE always 




Carleen Conroy:

Alteration on My Wedding Dress:  These ladies saved my life. I ordered my dress online and it arrived a few sizes too big. I was worried that the intricate beading on the bodice would be too difficult to resize - but they had no problems and were so helpful and caring. I felt like royalty at every dress fitting!




Lanette Larney:

My Mode Ontwerp:  Beste diens 




Monique Smit:

My Trourok:  Kelsey.. Baie dankie vir my pragtige rok.  Ek kan sien jy eerstens weet wat jy doen en tweedens doen al jou werk met baie liefde.  My rok is presies wat ek wou gehad het.  Dankie en baie liefde 

 




Louise De Beer:

My Moeder van die Bruid Uitrusting:  "Top gehalte werk. Sal Kelsey vir enige persoon aanbeveel. Ons is te alle tye so professioneel hanteer, waardeer haar eerlike opinie m.b.t veranderings ens. Ons het absoluut n wonderlike "journey" met julle gehad. Baie baie dankie"




Jolandi De Beer:

My Trourok:  Presies wat ek wou hê, so mooi en fyn gemaak en die beste is dit is net vir my gemaak Mooi afgerond en gemaklik Absoluut stunning xx




Nadia Goosen:

My Trourok Alterasie:  Ek het na Kelsey toe gekom met baie bekommernis as as gevolg van haar pragtige werk kan ek soos n pragtige bruid voel op my troudag.  Dankie Kelsey, jy's amazing xxx

 

 

 




Marisa Wentzel:

My Trourok:  Presies wat ek wou gehad het.  Dit is pragtig  




Monique Delport:

My Bridesmaid Dress:  So perfect!  Thank you so much exactly what I wanted Love it




Cora-Lee Bezuidenhout:

My Moeder van die Bruid Uitrusting:  Baie baie dankie vir hierdie mooiste meesterstuk werk wat julle so perfek gemaak is, wat my so mooi laat lyk en dat ek selfvertroue daarmee kan loop met trots.  Baie dankie 




Lee-Robin Bezuidenhout:

My Trourok:  Ek kan nie wag om die ongelooflike dag deur te maak in die mooiste rok wat ek al ooit gesien het.  Ek voel asof ek op n wolk is wanneer ek my trourok aan het.  Kelsey het van die begin af presies geweet wat my hart se droom is aangaande my trourok.  Dit voel asof ek in n droom is, ek voel so ongelooflik mooi en ek voel soos n prinses in my trourok.  Ek is so overwhelmed met die rok in die beste manier moontlik.  Dankie   Dankie   Dankie 




Tania Geldenhuys:

My Summer Garments:  I feel so comfortable with Kelsey




Deon (Chloé) Simon:

My Matric Farewell Dress:  I love Kelsey's work and my dress looks stunning and gorgeous.  I highly recommend her and in the future I will return!

A classy, friendly and professional Boutique. So far all my daughter's expectations, for her matric ball gown, have been met and exceeded. Thank you Kelsey and Thea. You guys are AMAZING!




Sandra Kruger:

Moeder van die Bruidegom Uitrusting:  Pragtige!  Uitstekende werk.




Geraldine (Tresia) Gascoye:

My Matriek Uitrusting:  Ek is baie gelukkig met die outfit.  Die beste designer met great sense of fashion.  Sy maak n mens so welkom voel en natuurlik baie mooi.  Ek waardeer haar amazing werk  Baie liefde en Dankie vir alles 




Cecilia Anderson:

My Trourok:  Kelsey made my wedding dress and I was so happy with the end product! It came out much more beautiful than what I had in my mind. I would definitely recommend her to make your dress for you! She will do a fabulous job!  




Tersia Anderson:

Moeder van die Bruid Uitrusting:  Uitstekende vakmanskap en uitkoms is fantasties.  Gasvryheid uitstekend




Tersia Anderson:

Mother of the Groom Dress: Very good experience  




Kelly Lane Coughlan:

My Wedding Dress:  Thank you to the Theron Team, especially Kelsey - you have exceeded all my expectations and much more.  Thank you for making my princess dream a reality  I will see you soon again, not for wedding dress but definitely for my next needed outfit.  Keep up the amazing work, making females feel extraordinary 




Amanda (Johané) Hattingh:

Alterasie:  Baie netjies & stunning werk!  Waardeer so baie die moeite en dat Johané se rok nou haar rok is.  Baie baie dankie! 




Tsholofelo Rakoata:

My Matric Farewell Dress:  I'm highly satisfied with the design and final product.  Kelsey's work is admirable 




Chanté Roets:

My Wedding Dress:  Kelsey made me my dream wedding dress! It was even more stunning than what I imagined it would be. She gave very good and professional advice with each visit, she was caring and friendly and she was so excited with me for my big day! I gave her my budget and showed her a photo of a dress that I liked and she made the perfect dress. I would definitely recommend Kelsey at Theron's Fashion and Bridal Boutique.




Elanie Joubert:

Alteration:   l  I bought my wedding dress overseas and had no idea it would be such a mission to get someone who is willing to alter it for me. At long last, I came across Theron's Fashion & Bridal boutique! Kelsey and Thea were amazing to say the least! They were very helpful and communicative. Kelsey did a truly wonderful job altering my dress. It fit perfectly!! She also made me a beautiful satin bridal robe. Thank you so much!




Chantél van der Sandt:

Bruidsmeisies Uitrustings:  Baie netjies.  Baie dankie vir pragtige rokke en uitstekende diens!




Silvia Valenti:

Alterasie:  So so gelukkig.  Wil sommer uitbars in trane van geluk!  Beste diens en verskriklik vriendelik!  Kelsey het die rok heeltemal verander in die mooiste ontwerp!  Very satisfied  Would definetely recommend Theron's Boutique to friends!




Rachel Wide:

My Wedding Dress:  Perfect, Exactly what I wanted  You are friendly and so welcoming but still being professional




Lynn Dale:

My Mother of the Groom Three-Piece: Dearest Kelsey  What an absolute treasure you are!  Rachel's dress is her dream dress - thank you  Our outfits are all more than perfect.  You will definitely be seeing more of us  

Dearest Thea  Thank you for making us feel so welcome

God bless you both 

Lots of love

Lynn




Lynette (Viona) Cockrell:

My Matriekafskeid Rok:  My Rok is Perfek!  Baie Dankie Kelsey vir al jou harde werk en moeite wat jy ingesit het om vir my, my droom matriekafskeid rok te maak.  Dankie vir jou opinie op die idees van die rok dit is rêrig Stunning en my asem is weggeslaan.  Baie Dankie Kelsey xxx




Geert Grobler:

My Smart Sports Jacket:  Ek is baie tevrede




Michelle (Sarah) Burgess:

My Matric Farewell Dress:  Absolutely love the dress.  It fits Sarah perfectly.  Our whole experience has been very special - Will definitely be back




Corné Niemand:

My Trourok:  Baie baie dankie, my rok lyk pragtig.  Diens is uitstekend    

 




Kaitlin Friend:

My Wedding Dress:  The end result of my dress was Perfect!  Kelsey was so patient with the changes made and did everything to understand what I wanted to make my dream dress.  Thank you Kelsey & Thea




Chante Roos:

ALTERASIE:  Verseker n plesier gewees om met julle te kon werk. Julle het my rok gered. Van die eerdte dag wat ek by julle opgedaag het, het ek altyd so tuis gevoel. Kelsey het presies geweet wat ek wou he. Alles was altyd op tyd - Al het ek nie vreeslik baie tyd vir julle gegee nie. Kelsey het so baie ekstra goedjies gedoen om dit net meer spesiaal en gemaklik te maak. Ek wil net vir Kelsey en jou Ma se vreeslik baie dankie vir al julle moeite en die vriendelikheid waarmee julle alles aanpak. Julle is wonderlike mense en verskaf uitstekende werk.




Tania Gilfillan:

Bridesmaids Dresses

Julle was great! Baie dankie vir spoedige en kwaliteit diens! Dit was so lekker om saam jou te werk! Dankie vir jou ekstra moeite met my bruidsmeisie rokke, jy het above-and-beyond gegaan


 

***




Olga Ellis:

Wedding Dress

Die hele proses was vir my uitstekend beplan en hanteer van die eerste ontmoeting af. Als was presies op tyd reg en met soveel hartlikheid gedoen. Mens kon voel dat jy saam mens opgewonde is. Ek het dit ook geniet dat raad gegee was wanneer ek onseker was oor iets. Die rok is so eg aan wie ek is en daarvoor kan ek net dankie sê. Ek sal jou vir enige iemand aanbeveel!

 

Weereens baie dankie.………

 




Salome Eilers:

Wedding Dress

Kelsey, ek wil net graag vir jou en jou ma BAIE dankie sê vir julle wonderlike en goeie diens. Dankie vir die MEESTERSTUK van 'n trourok wat jy vir my gemaak het sodat ek die mooiste bruid kan wees wanneer ek een van die dae trou. Dankie dat julle met elke passing so baie moeite doen met my en al die malles wat saamkom. Ek dank die Here dat julle oor ons pad gekom het want julle is net absoluut AWESOME!!




Marthina Barnard:

Wedding Dress / 2in1

Als was mooi gewees. Ek sal haar by ander aan befeel

 

 

 




Marina van Jaarsveld:

Mother-of-the-Bride 

Wil net se dat ek soveel komlimente met my (jou) rok gekry het. Baie Dankie. 

 

 

 




Trisha Du Plooy:

Wedding Dress

Kelsey het my dogter se rok gemaak. Dit was die mooiste rok ooit. Gaan kyk op #virewigduplooy jy gaan nie beter kry nie. Presies wat sy wou he. !!!

 

 

 




Dalene Meyer:

Mother-of-the-Bride 

Baie Dankie weer vir die 'noodhulp' dit het so mooi gelyk en ek waardeer dit opreg. 




.




Cara Du Preez:

Wedding Dress

Dress flatters my body & is super comfortable. Precisely the boho,vintage looks i was looking for. 
Service also excellent. 



.




Rochelle Kirstein :

Bridesmaids 

Was Great, thank you. 

 

 

 

.




Miranda van Zyl:

Wedding Dress

Trourok is baie mooier as wat ek verwag het. Ontwerp gee n baie mooi prentjie hoe dit gaan lyk, maar kom baie mooier uit in regte lewe.
Vreeslik mooi uit gekom.Bruidsmeisies gaan en doen vreeslik mooi lyk. 




Anelde du Plessis:

WEDDING DRESS

I would like to take the time to thank Theron's Fashion and Bridal Boutique for the excellent service, Kelsey and Thea is two of the most loving caring people I have met in a long time. You can see that Kelsey takes great pride in her work! They always made me feel like I was their only client! With the one on one dress fittings we had was so much fun, and you mad me feel special every time, and I want to thank you from the bottom of my heart, if it wasn't for you I would have never be able to wear my dream wedding dress! I recommend Theron's Fashion and Bridal Boutique to every bride that is looking for a designer to make your dream dress! You will not be disappointed.




Nathea Smit:

Wedding Dress: Off White - Mermaid

Liefste Kelsey baie baie dankie dat jy my droom rok n realiteit gemaak het.
Elke passing was n breeze gewees em het julle my soos n prinses laat voel.
Jy het n ongelooflike talent en mag ons jou trourokke eendag op die
international planke sien.




Anneliese Schuring:

WEDDING DRESS

Net SO baie dankie vir my ongelooflike mooi rok. :)

Ek was gemaklik en mal oor my rok. 

 

 

.




Mathilda Du Preez:

Mother-of-the-Bride 

Dear Kelsey,
Cara and I would like to express our gratitude for making her wedding day extra special. Her wedding gown was designed to fit her figure perfectly and the lace and material were extraordinary. The fact that you had a piece of each framed and that you gave it to her with her final fitting was a surprise and a heart-warming gesture. Herewith our sincere wishes that you have a brilliant future, becoming one of the great South African designers. Regards.
- Pragtige ontwerp en materiaal. Ek sien 'n groot toekoms vir jou Kelsey -




Bianca Rieger:

Wedding Dress

Ek is mal oor my rok. Dit oortref my verwagtinge. 

Baie dankie.

 

 

.






Submit your testimonial


Your Testimonial:

Your name:

Your email address: